Die Hoërskool Durbanville is gestig in 1827, in die geskiedkundige dorp van Durbanville. Een van die oudste skole in Suid-Afrika, wat die toets van tyd deurstaan het.

Met die enigste Koshuis in die Noordelike Voorstede, kom leerders van heinde en ver om die Durbie-leefstyl te ervaar.

Kom skryf jou hoofstuk by een van Suid-Afrika se oudste skole. Raak deel van die Durbie-familie. Ons sien uit om jou te verwelkom.

MAANDAG 4 MAART 2024
HSD Opedag: https://qkt.io/6knnoE
Koshuis: https://qkt.io/qpUGq9

DINSDAG 5 MAART 2024
HSD Opedag: https://qkt.io/8lj6PB
Koshuis: https://qkt.io/aFjzOq

Om ons te bemagtig om u te leer ken en te verseker u volg die regte stappe om aansoek te doen, deel ons met u die volgende:

  • Skooltoelating open op 11 Maart 2024 en sluit 12 April 2024. Alle ouers moet aansoek doen op die WKOD se webblad. (https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions)

  • WKOD se blad vertoon uitslag van alle aansoeke aan ouer op 29 Mei 2024.

  • Aanvaarding van aansoeke deur ouers op die WKOD se blad moet plaasvind tussen 29 Mei 2024 en 14 Junie 2024.

Opedag 2024

SKOOL & KOSHUIS

Kom skryf jou hoofstuk by die oudste Afrikaanse hoërskool in Suid-Afrika.

Kom kyk waarom leerders van heinde en ver kom om die Durbie-leefstyl te ervaar.

Kom leef jou drome en raak deel van die Durbie-familie.

Ons kan nie wag om jou te verwelkom by die tuiste van Durbie-trots.

#TrotsDurbanville

Volg ons skool se sosiale media skakels:
Facebook: @durbies
Instagram: @hoerskool_durbanville

Let asb. daarop dat die Opedae slegs vir gr. 7 leerders en ouers is en dat gr. 6 leerders en ouers persoonlike afsprake met die skool se Bemarkingskantoor kan maak vir inligting en besigtiging van die Skool, Koshuis en geriewe.

Labor Ornat – Werk Versier

By ons skool is daar ruimte vir elkeen om hul talente en gawes te ontwikkel, en hul persoonlikheid ten volle uit te leef.

Ons Skool
Aansoeke
Vennote
Durbiebond
Akademie
Kultuur
Sport
Koshuis

HSD

Prospektus

Die

Koeberger

Ondersteun ‘n

Durbie Projek

Belangrike Skakels

Neem ‘n oomblik om na sommige van ons belangrike inligting en skakels te kyk.

Erfenis Status

200 Jaar

Hoërskool Durbanville word in 1827 gestig en in 2027 vier die skool sy 200’ste bestaansjaar.

In 2022 ontvang die Hoërskool Durbanville erfenis status in die vorm van ‘n spesiale blou plaak vanaf die Heritage Association of South Africa vir ‘n instansie ouer as 125 jaar. Die blou plaak is in die Voorportaal, van die skool, opgesit vir mense om te besigtig.

Die Blou Gedenkplaat, lees as volg:

Jongste Nuus

Klik op die nuusberigte hieronder om meer te lees
DURBANVILLE GHOLF PRESTEER

Hoërskool Durbanville Gholf het vanjaar ‘n puik jaar gehad. Durbanville se 1ste en 3de spanne is die wenners van die WP Premierliga en C-liga...

Lees Verder
GRAANPROJEK – RAAK BETROKKE

Kontak ons Bemarkingskantoor op 021 976 3188 of via e-pos fbrooks@durbanvillehs.co.za Raak betrokke en maak ‘n verskil by die Hoërskool Durbanville. #TrotsDurbanville

Lees Verder

Kontak Ons

Telefoon:

021 976 3188

E-pos:

admin@durbanvillehs.co.za

Adres:

Langenhovenstraat, Durbanville, 7550, Suid Afrika

Bankbesonderhede

• ELEKTRONIESE BETALINGS
• ONGELUKKIG WORD GEEN TJEKS AANVAAR NIE

(gebruik kode soos op rekeningstaat of skakel die finansiële kantoor vir inligting)