Engels

Skoolfonds en ander gelde

Skoolfonds kan op een van drie maniere betaal word:
  1. Jaarliks
    Indien die volle bedrag voor 28 Februarie betaal word, beloop die bedrag met korting: R11 700.00

  2. Kwartaalliks
    R3 062.50 x 4 paaiemente elk, betaalbaar op die eerste Vrydag van 'n nuwe kwartaal.

  3. Maandeliks
    R1 225 per leerder per maand vir tien maande waarvan die eerste paaiement op 2 Februarie en die laaste paaiement op 2 November 2010 betaalbaar is.
NOTAGELD

Gr. 8 – 10      R220 (eenmalige betaling aan die begin van die jaar)
Gr. 11 – 12    R160 (eenmalige betaling aan die begin van die jaar)

REKENAARSTUDIEGELD

Slegs leerders wat die vakke RTT & IT neem, betaal ‘n jaarlikse fooi van R250.00, wat betaalbaar is aan die begin van die jaar.

BUITEMUURSE VAKKE:

Dramatiese Kunste, Ontwerpkuns (Tygerberg Sentrum) en Addisionele Wiskunde se onderriggeld word deur die sentrums self bepaal. Kontak asb. die betrokkenes by die onderskeie instansies.