HS Durbanville Skolekunstefees
Sowat 24 skole en toneelgroepe neem jaarliks aan dié fees deel.
Die fees vind plaas in die HS Durbanville Ouditorium.
Die datums vir 2010 se fees is:
16 - 21 Augustus 2010
Laai gerus enige van die onderstaande dokumente af indien jou skool of groep belangstel of wil inskryf:
Kontakpersoon: Jan Burger: 082 881 1503 / jan@zsd.co.za
|