Engels

Sanggroep

In 2009 is ’n ligte musiek sanggroep gestig wat die geleentheid skep vir ons sangers en sangeresse om trefferliedjies aan te leer en uit te voer. Ons het groot drome vir hierdie groepie!

Rig navrae hieroor aan me Lindi Grobler (083 736 7489) of Jan Burger.