 |
| Engels |
|
|
Tuisblad
Die skool
Vir nuwe leerders
Akademie
Sport
Kultuur
Ouditorium
Sosiaal
Nuus
Klerewinkel
Boekekamer
Alumni
Adverteerders
Borge
Kontakte
|
Orkeste
Ons orkeste blink gereeld uit by eisteddfods, orkesfeeste en kompetisies vir blaasorkeste. Leerders wat musiekinstrumente bespeel kan hul talente uitleef in:
- ons gewilde jazzorkes wat uit ongeveer 12 spelers (saxofone, klarinette, trompette, trombone, baskitaar, klavier en tromme) bestaan, of
- een van ons blaasorkeste daar is ʼn junior en senior orkes. Laasgenoemde bestaan uit ongeveer 25 lede wat die onderskeie blaasinstrumente wat by die skool aangebied word, asook slagwerkinstrumente, speel.
Skakel me Suretha Theron gerus vir meer inligting oor enige van ons orkeste.
|
|
|
|