Engels

Oefentye en wedstrydbepalings

Amptelike oefentye is op Dinsdae en Donderdae van 14:45 tot 16:00, tensy anders gereël deur die afrigter.

Kliek hier om die wedstrydbepalings vir 2010 af te laai.

Die jongste sportuitslae is hier beskikbaar.