Tuis  >  Kultuur
TONEEL

Hoërskool Durbanville is op toneelgebied een van die toonaangewende skole in die land.

KLANKKURSUS

Hoërskool Durbanville is die enigste skool wat 'n kursus in klankingenieurswese aanbied.

BELIGTINGSKURSUS

Van 2015 af bied ons ook vir ons eie leerders ‘n beligtingskursus aan.

MUSIEK

Die skool beskik tans oor twee voltydse musiekposte asook twee deeltydse poste.

BLAASORKES

Hoërskool Durbanville spog met twee blaasorkeste.

KOOR

Hoërskool Durbanville het vanjaar ’n koor wat bestaan uit 80 lede.

KUNS

Die vak Visuele Kunste & Ontwerp lei leerders om op ‘n betekenisvolle manier te tree.

REDENAARS & DEBATTE

Die skool het elke jaar ‘n ywerige redenaarspan op junior en senior vlak.

Tel: 021 976 3188   |   Straatadres: Langenhovenstraat, Durbanville, 7550, Suid Afrika
This site is designed and maintained by Web Promotions