Koor
Op 28 Februarie 2010 is ‘n gemengde koor van ongeveer 65 lede tot stand gebring en is daar ‘n groot leemte in die kultuurprogram van ons skool gevul.
Hou gerus hierdie koor onder die bekwame en entoesiastiese leiding van mnr Phil Robinson in die toekoms dop.
Die koor se normale oefentyd is Donderdagaande van 19:00 – 21:00. Tensy anders gereël, is alle oefeninge in die G emeentesentrum van die NG Moedergemeente in Durbanville.
Skakel die koorleier, mnr Phil Robinson, by 083 269 8674. |