Engels

Klerewinkel

Die klerewinkelure is soos volg:

Maandae:
Dinsdae:
Donderdae:
Vrydae:

08:00 – 14:30
08:00 – 14:30
15:00 – 18:00
08:00 – 09:00

Hierdie ure is slegs van toepassing gedurende skooldae. Tydens vakansies is die klerewinkel gesluit, behalwe soos hieronder vermeld.
Bogenoemde ure word aangepas tydens Desember en Januarie

Kontak Eldie Marais vir enige navrae.

WYSE VAN BETALING:

•  Geen tjeks word aanvaar nie.
•  Debiet- en kredietkaartfasiliteite is beskikbaar.
•  Elektroniese betalings kan gemaak word aan:

Bankbesonderhede:
     
  ABSA Bank  
     
  Hoërskool Durbanville
  Tjekrek no. 01005353935
  Takkode: 33 48 10
  Verwysings no. 3131/003

Elektroniese betalings word aanvaar, maar die klere sal nie oorhandig word voor bewys van betaling gelewer is nie.