Afrikaans Dutch English French German Italian Portuguese Russian Spanish
19 | 05 | 2012

Aansoeke moet die volgende insluit:

  • Afskrif van ID-dokument/geboortesertifikaat van leerder;
  • Afskrifte van ID-dokumente van albei ouers/voogde;
  • Afskrif van leerder se nuutste skoolrapport;
  • Administratiewe gelde;
  • Oorplasingsvorm van vorige skool bygewoon;
  • Munisipale rekening.

Ons kan ongelukkig geen aansoek verwerk tensy ALLE bostaande dokumente aangeheg is nie.

Kliek hier om ʼn aansoekvorm af te laai (vul asb slegs een karakter per blokkie in).