Afrikaans Dutch English French German Italian Portuguese Russian Spanish
19 | 05 | 2012

SKOOLONDERRIGGELDE 2012

Onderriggelde vir 2012 beloop R14 580 per leerder.

ONDERRIGGELDE is soos volg betaalbaar.

1.    Jaarliks:   Indien die volle bedrag voor of op 29 Februarie 2012 betaal word, beloop die bedrag met korting R14 000.00.

2.    Maandeliks: R1 458.00 per leerder per maand vir 10 maande.  Die eerste paaiement is voor of op die 31 Januarie 2012 en die laaste paaiement voor of op 31 Oktober 2012 betaalbaar.

 

DEBIETORDERS:  Vorms is by die skool (Me Nothnagel) beskikbaar.

Debietorders word vanaf 2 Februarie tot 2 November maandeliks teen u bankrekening verhaal.

NOTAGELD:

Bedrae beloop soos volg:

 

Gr 8:  R220

Gr 9:  R220

Gr 10: R220

Gr 11: R160

Gr 12: R160

 

REKENAARSTUDIEGELDE:

Slegs leerders wat die vakke RTT & IT neem, betaal ‘n jaarlikse fooi van R250.00, wat betaalbaar is aan die begin van die jaar.

BUITEMUURSE VAKKE:

Dramatiese Kunste, Ontwerpkuns (Tygerberg Sentrum) en Addisionele Wiskunde se onderriggeld word deur die sentrums self bepaal. Kontak asb. die betrokkenes by die onderskeie instansies.

Indien u enige navrae het, is u welkom om die Finansiële kantoor te skakel.