Koshuis
-
Die skoolkoshuis is geleë in ʼn veilige woonbuurt in ʼn landelike omgewing. ʼn Huislike atmosfeer laat die inwoners tuis voel;
-
Streng dissipline verseker goeie orde;
-
Gereelde studietye word onder toesig gehou;
-
Die koshuis kan 35 dogters en 30 seuns huisves;
-
ʼn Groot tuin bied ruimte vir ontspanning en beskik oor braaigeriewe;
-
Dit is binne loopafstand van die skool, die dorp- en sakesentrum, asook fiksheidsgimnasiums.
Vir meer inligting, skakel Superintendent:
JLIB_HTML_CLOAKING