English French German Italian Portuguese Russian Spanish
23 | 02 | 2012

Ouditorium

Navrae en besprekings: Jan Burger.

Durbanville Hoërskool se ouditorium is een van die beste toegeruste ouditoriums in die Wes-Kaap. Die talle bekende kunstenaars, dansskole en sangskole wat jaarliks hier optree, is ‘n bewys hiervan. Volg asseblief die skakels hieronder.
 

  • Wat vind plaas in die ouditorium

Kliek hier om uit te vind wat in die ouditorium aangebied word. Dit behels kunstenaars en skoolaktiwiteite.

  • Huur ouditorium
    • Indien u belangstel om die ouditorium te huur, kliek hier  [Afikaans] [English] om die vraelys oop te maak wat u moet invul en aanstuur, dan kan ons aan u 'n kwotasie verskaf.
    • Skakel Jan Burger om vas te stel of ouditorium beskikbaar is.
  • Geriewe in ouditorium