Kursus in Klank en Beligting
Kontakpersoon: Hannes Burger
-
Hoërskool Durbanville se klankkursus is uniek en maak wêrelde oop vir enige leerder wat in klankingenieurswese belangstel.
-
Leerders wat opgelei is, word teen vergoeding aangewend as klankoperateurs vir funksies en optredes in die ouditorium.
-
Die kursus is van hoogstaande gehalte, baie prakties gerig en word aangebied deur ‘n vol gekwalifiseerde Klankingenieur wat daagliks in die praktyk staan.