Kultuur by Hoërskool Durbanville
Kontakpersoon: Jan Burger
Eenbedryf
Hoërskool Durbanville is landswyd bekend vir die uitmuntende eenbedryf-toneelstukke waarmee dit jaarliks aan verskeie toneelfeeste deelneem. Ons leerders blink elke jaar uit by die feeste en is jarelange toppresteerders in ATKV se Nasionale Tienertoneelkompetisie.
-
2011 toneelstukke
-
Mnr Klepel se Kliengelong Klankopera (Pieter Nel)
-
Blomme is nie seer nie (Jan Burger)
-
Kafka se aap (Franz Kafka se "A report to an academy" deur Jan Burger vertaal en verwerk)
-
Oefenprogram vir 2011
-
Maandag & Donderdag: 15:00 – 17:30: Mnr Klepel se Kliengelong Klankopera
-
Dinsdag & Donderdag: 15:00 – 17:30: Juliette
-
11 – 16 Julie (Laaste week van vakansie) Almal
-
Optreeprogram vir 2011
-
20 – 23 Julie Tygerberg Eistedfodd (By HS Durbanville)
-
25 – 27 Julie Springbok: Namakwaland Toneelfees
-
4 – 6 Augustus Fraserburg Logan Toneelfees
-
10 – 13 Augustus Klein Libertas Toneelfees (Stellenbosch)
-
15 – 20 Augustus HS Durbanville Skoletoneelfees
-
17 – 19 Augustus Artscape High School Drama Festival
-
29 Aug – 3 Sept ATKV Tienertoneelkompetisie: Wes-Kaap uitdunne
(by HS Durbanville)
-
04 – 08 Okt ATKV finaal (Potchefstroom) – indien ons deurdring
-
Uitslae vir 2011
-
TYGERBERG EISTEDDFOD (20 - 23 Julie)
-
Kafka se Aap: 93,5% (Hoogste lof)
-
(Het nie-amptelik deelgeneem as gevolg van laat inskrywing)
-
Mnr Klepel se kliengelong klankopera: 88,6% (Lof)
-
Trofee vir beste Ensemble
-
Trofee vir beste Tegniese versorging
-
Blomme is nie seer nie: 70,6% (Eervolle vermelding)
-
ABSA NAMAKWALAND SKOLETONEELFEES (Springbok: 29 - 31 Julie)
-
Trofee vir Beste Produksie van die fees: “Blomme is nie seer nie”
-
Trofee vir Beste Aktrise in Hoofrol: Clarissa Roodt (as Rooi Piet in “KAFKA se aap”)
-
Trofee vir Beste Aktrise in Ondersteunende rol: Madelein Joubert (as Suster Ester in “Blomme is nie seer nie”)
-
Trofee vir Beste Regie:Amelia van Wyk en Jan Burger met “Mnr Klepel se kliengelong klankopera”
-
Diplomas
-
“BLOMME IS NIE SEER NIE”
-
GOUD vir
-
Lara Hattingh (as Melissa)
-
Clarissa Roodt (As Ursula)
-
Madelein Joubert (as Suster Ester)
-
Regie, Nuutgeskrewe Teks, Tegniese Versorging
-
SILWER vir
-
Le-André Swanepoel(as Isabel & Topsy)
-
Elzette stramrood (as Eileen)
-
BRONS vir
-
Nelis Volschenk (as dr James)
-
Simoné Kruger (as dr Glenmore)
-
“MNR KLEPEL SE KLIENGELONG KLANKOPERA”
-
GOUD vir
-
Tenske Smuts (as Sussie)
-
Ensemble
-
Regie, Tegniese Versorging
-
SILWER vir
-
Lana Groenewald (as Mammie)
-
Jumaine Hansen (as Muif, die hond)
-
BRONS vir
-
Sharl Theron as mnr Klepel
-
Ruan du Toit (as Pappie en Klokslag)
-
Ian van der Westhuizen (as Joker)
-
Estée van Tonder (as Verteller 1)
-
Wianke Jenkins (as Verteller 2)
-
“KAFKA SE AAP”
-
GOUD vir
-
Clarissa Roodt (as Rooi Piet)
-
Regie, Tegniese Versorging
-
Prestasies by ATKV Nasionale Tienertoneelkompetisie: 2003 – 2010
-
6 x in die top finaal (top 10 in land)
-
1 x beste produksie in land (Glansgod 2006)
-
1 x 2de in land (Mnr Klepel se Kliengelong Klankopera 2004)
-
3 x 3 de in land (Glansgod 2003, En toe dans die poppe 2007, Lara Smit – Boernooi 2009)
-
1 x 5de in land (Mooi Maria 2010)
-
Verskeie nasionale wenners in kategorieë vir beste akteur, beste aktrise, beste ensemble, beste Tegnies en beste regie
-
17 Toneelstukke afgelope 8 jaar
-
2003: Glansgod (Maulise Kotze)
-
2004: Mnr Klepel se Kliengelong Klankopera (Pieter Nel)
-
Rooi (Gaerin Hauptfleisch)
-
2006 Glansgod (Maulise Kotze)
Liewe Kersema
Pop(lap)pop (Jan Burger)
-
2007: En toe dans die poppe (Nico Burger / Jan Burger)
-
2008: Pop(lap)pop (Jan Burger)
Mallewales (Pierre-André Viviers)
So tussen my en jou (Hennie van Greunen)
Why’t Burp (Chris Vorster / Maulise Kotze)
-
2009 Lara Smit – Boernooi
Pretpark
-
2010 Japie
Groen
Drie Stories
Mooi Maria
-
STAD KAAPSTAD INDIVIDUELE TONEELSPELKOMPETISIE
-
Ons neem elke jaar deel aan die Stad Kaapstad Individuele Toneelspelkompetisie. Hierdie wonderlike kompetisie trek elke jaar landswyd meer as 550 inskrywings en lewer toneelspel van die hoogste gehalte.
-
Clarissa Roodt, Tenske Smuts en Lara Hattinghhet vanjaar deurgedring tot die 2011-finaal wat van 19 – 21 Mei 2011 in Artscape plaasgevind het.
-
Prestasies van die verlede
-
2008
-
Helanje Goussard en Karli Heinehet uit meer as 400 inskrywings die top 16 gehaal.
-
Karli Heine is uit die finaliste van hierdie kompetisie gekies vir die tienertoneelstuk “18*” Hierdie toneelstuk het in 2009 by die KKNK en by Aardklop opgetree.
-
2009
-
Karli Heine, Kay Smith en Lara Hattingh het uit 558 deelnemers soos volg presteer:
-
Lara Hattingh (gr 8) vorder tot die top 30.
-
Karli Heine (gr 12) vorder tot die top 16.
-
Kay Smith (gr 12) vorder tot die top 8 en verwerf 'n rol in die verhoogweergawe van Vaselinetjie, wat by 2010 en 2011 se Suid-Oosterfees en by die KKNK opgevoer is.
-
2010
-
Clarissa Roodt en Lara Hattingh bereik albei die top 30.
-
Lara Hattinghontvang die trofee vir die beste Junior by die kompetisie.