Afrikaans Dutch English French German Italian Portuguese Russian Spanish
19 | 05 | 2012

Skryf / Publikasies

Ons skool bied ’n verskeidenheid skryfgeleenthede wat in interne publikasies soos Die Koeberger, Penjuwele en Priceless Ink gepubliseer word. Leerders kan ook aansluit by die skool se skrywersgilde.

Die afgelope jare is van ons leerders se kreatiewe skryfwerk gereeld in nasionale publikasies opgeneem en het van hulle gesogte prestasietoekennings met hul skryfwerk verower.

Die Koeberger, ons skool se kwartaalkoerant, bied ook geleentheid vir diegene met ‘n joernalistieke aanleg om hul talente uit te leef.