Afrikaans Dutch English French German Italian Portuguese Russian Spanish
19 | 05 | 2012

Musiekblyspele 2012

Kontakpersoon: Jan Burger

  • Hoërskool Durbanville is wyd bekend vir sy uitmuntende musiekblyspele.
  • Daar is nie in 2011 ‘n blyspel nie.
  • Die beplanning vir ’n groot musiekblyspel in 2012 is reeds aan die gang.
    • Titel: “RECYCLED” – Die Gemors Stop Hier
    • Beoogde opvoerdatums: 17 – 26 Mei 2012
    • Oudisies vir huidige Durbies: Augustus & September 2011
    • Oudisies vir 1012 Gr 8’s en nuwelinge: Jan & Feb 2012
    • Hou hierdie spasie dop vir verdere besonderhede.