English French German Italian Portuguese Russian Spanish
23 | 02 | 2012

DIE BURGER / DURBANVILLE SKOLETONEELFEES Uitslae

Kontakpersoon: Jan Burger

 

alt

UITSLAE

DIE BURGER & HS DURBANVILLE SKOLETONEELFEES 2011

 

1. Beste PRODUKSIE

Wenner: Bernarda 

            (HMS Bloemhof - Regisseur Christaan Olwagen)

2de: Blomme is nie seer nie

            (HS Durbanville - Regisseur Jan Burger en Amelia van Wyk

3de: Verdigsel

            (HS Voortrekker - Regisseur Brink Nelson)

Al drie wenproduksies is nuutgeskrewe tekste, geskryf deur die persone wie se name in bold is.

 

2. Beste REGIE

Wenner: Christaan Olwagen

            (Vir regie van vir Bernarda, deur HMS Bloemhof)

2de: Jan Burger en Amelia van Wyk

            (Vir regie van Blomme is nie seer nie, deur HS Durbanville)

3de: Brink Nelson

            (Vir regie van Verdigsel, deur HS Voortrekker)

 

3. Beste NUUTGESKREWE TEKS

Wenner: Verdigsel deurBrink Nelson

             2de: Blomme is nie seer nie deurJan Burger

             3de: Bernarda deur Christiaan Olwagen

 

4. Beste TEGNIESE INKLEDING

Wenner: Haar naam was Hana

            (HS Jan van Riebeeck - Regisseurs JJ van Niekerk en Adri Vivier)

2de: Verdigsel

            (HS Voortrekker - Regisseur Brink Nelson)

            3de: Bernarda

            (HMS Bloemhof - Regisseur Christiaan Olwagen)

 

5. Beste ENSEMBLESPEL

Wenner: Bernarda

            (HMS Bloemhof - Regisseur Christiaan Olwagen      

2de: Mnr Klepel se kliengelong klankopera

            (HS Durbanville - Regisseurs Amelia van Wyk en Jan Burger)

             3de:  Afrikaner Boksemdais

            (HS Jan van Riebeeck - Regisseurs JJ van Niekerk en Adri Vivier)

 

6. Beste AKTEUR IN ‘N HOOFROL

Wenner: Wilhelm Schumann 

            (HS Jan van Riebeeck  - vir sy rol as George Brady in Haar naam was Hana)

2de: Terence Makapan

            (HS Jan van Riebeeck - vir sy rol as Afrikaner-man in Afrikaner Boksemdais)

3de: Sharl Theron

            (HS Durbanville - vir sy rol as Mnr Klepel in Mnr Klepel se kliengelong klankopera)

 

7. Beste AKTRISE IN ‘N HOOFROL

Wenner: Lara Hattingh 

            (HS Durbanville  - vir haar rol as Melissa in Blomme is nie seer nie)

2de: Katrien Kerkhof

            (HMS Bloemhof- vir haar rol as Bernarda in Bernarda)

3de: Clarissa Roodt

            (HS Durbanville - vir haar rol as Rooi Piet  in Kafka se aap)

 

8. Beste AKTEUR IN ‘N ONDERSTEUNENDE ROL

Wenner: Dean-John Smith 

            (Schoonspruit Sekondêre Skool  - vir sy rol as Kaayman in Bloed)

2de: Jumaine Hansen

            (HS Durbanville - vir sy rol as Muif in Mnr Klepel se kliengelong klankopera)

3de: Jeff van Cappelen

            (HS Jan van Riebeeck - vir sy rol as Karel Brady in Haar naam was Hana)

 

9. Beste AKTRISE IN ‘N ONDERSTEUNENDE ROL

Wenner: Ronnay Jones 

            (HMS Bloemhof  - vir haar rol as Poncia in Bernarda)

2de: Clarissa Roodt

            (HS Durbanville- vir haar rol as Ursula in Blomme is nie seer nie)

3de: Andrea Bans

            (HS Voortrekker - vir haar rol as Fielafooi  in Verdigsel)

 

10. BEOORDELAARSTOEKENNING

Wenner: Clarissa Roodt - HS Durbanville

“Vir veelsydige en puik werk in twee uiteenlopende en uitdagende produksies.”

(As Rooi Piet in Kafka se aap en Ursula in Blomme is nie seer nie.)

 

____________________________________

 

Daar is ook drie addisionele trofees toegeken. Hierdie trofees is ingestel deur Albert Maritz en is nie WEN-trofees nie, maar word toegeken uit erkenning vir iets besonders wat deur die toneelseisoen of tydens hierdie betrokke toneelfees raakgesien is.

 

1. VAN HEERDEN HEUNIS GEDENKTROFEE
   vir uitnemendheid op die verhoog

Toegeken aan:  Brink Nelson (HS Voortrekker) vir die uitmuntend teatrale, innoverende en kunstige aanbieding van die produksie Verdigsel.

 

2. KEVIN LORENZEN GEDENKTROFEE
    vir tegniese voortrekflikheid

Toegeken aan: Denise Besteren Pieter Paul Robbertse (HS Brackenfell) vir die veelvlakkige, atmosferiese, verhelderende en genuanseerde klankbaan van hul produksie Bulldozer, wat die produksie uitmuntend ondersteun het.

 

3. DAWIE MARITZ GEDENKTROFEE
    vir uiteenlopende prestasie

Toegeken aan: Gabriella Bishop (HMS Bloemhof) vir die uitstaande presiesie en afgerondheid van haar choreografie vir die produksie Bernarda.