Vakke
TGK Taal, Geletterdheid en Kommunikasie
-
Afrikaans
-
Engels (kies tussen Huistaal en 1ste Addisionele Taal)
MSW
TEG
WGWWW
NW
KK
EBW
LO |
Menslike en Sosiale Wetenskappe
Tegnologie
Wiskundige Geletterdheid, Wiskunde en Wiskundige Wetenskappe
Natuurwetenskappe
Kuns en Kultuur
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Lewensoriëntering |
Kies EEN vak uit Groep 2, asook Groep 3. Kies EEN vak uit Groepe 5, 6 & 7.
GROEP 1
Afrikaans Huistaal (verpligtend)
GROEP 2
Engels Huistaal
Engels 1ste Addisionele Taal
GROEP 3
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
GROEP 4
Lewensoriëntering
GROEP 5
Ekonomie
Fisiese Wetenskap
Geskiedenis
Lewenswetenskappe
Ontwerpkuns
Visuele Kunste
GROEP 6
Inligtingstegnologie (IT)*
Fisiese Wetenskap
Lewenswetenskap
Musiek
Ontwerpkuns
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)*
Rekeningkunde
GROEP 7
Dramatiese Kunste
Geografie
Ingenieursgrafika & Ontwerp
Ontwerpkuns
Rekeningkunde
Verbruikerstudies
AGSTE VAK (Opsioneel)
Dramatiese Kunste *
Ontwerpkuns *
Addisionele Wiskunde *
Vakke gemerk * word teen addisionele koste aangebied.
Kies EEN vak uit Groep 2, asook Groep 3. Kies EEN vak uit Groepe 5,6 & 7.
-
Afrikaans Huistaal (verpligtend)
-
Engels Huistaal
Engels 1ste Addisionele Taal
-
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
-
Lewensoriëntering
-
Dramatiese Kunste
Ekonomie
Fisiese Wetenskap
Geografie
Lewenswetenskappe
Musiek
Ontwerpkuns
Rekenaartoepassingstegnologie
Verbruikerstudies
Visuele Kunste
-
Dramatiese Kunste
Ekonomie
Fisiese Wetenskap
Lewenswetenskap
Musiek
Ontwerpkuns
Rekenaartoepassingstegnologie
Inligtingstegnologie
Rekeningkunde
-
Dramatiese Kunste
Geskiedenis
Ingenieursgrafika & Ontwerp
Musiek
Ontwerpkuns
Rekenaartoepassingstegnologie
Rekeningkunde
Verbruikerstudies
Dramatiese Kunste
Inligtingstegnologie
Ontwerpkuns
-
Graad 8- en 9-leerders neem tien verpligte vakke.
-
Leerders mag vanaf graad 8 Musiek as byvak neem (klavier of instrument), mits hulle oor die nodige vaardigheid beskik. Die vaardigheid sal deur ons musiekonderwysers geëvalueer word.
-
Alle voornemende graad 8-leerders het die geleentheid om die musiekbaan te volg as deel van Kuns & Kultuur.
-
Leerders kan Engels Huistaal of Addisionele Taal neem.
-
Vanaf graad 10 kan leerders ook, waar hul prestasie en aanleg dit toelaat, bykomende vakke neem.
-
'n Tweede kunsvak kan vanaf graad 10 by die Kunssentrum geneem word.
-
'n Bykomende bedrag is betaalbaar vir IT, RTT, Dramatiese Kunste, Ontwerpkuns en Addisionele Wiskunde.