Tuis  >  Ons Skool
ONS HERKOMS

Die Hoërskool Durbanville is geleë in die hartjie van Durbanville.

DIE HEDE

Ons skool het tans 940 leerders en 54 onderwysers.

SO LYK ONS SKOOL

Die skool is besonder bevoorreg om te kan spog met 'n groot verskeidenheid geriewe.

Tel: 021 976 3188   |   Straatadres: Langenhovenstraat, Durbanville, 7550, Suid Afrika
This site is designed and maintained by Web Promotions