Databasis
Stuur asseblief jou naam en jaartal aan ons as jou besonderhede nog nie op die alumni-databasis aangeteken is nie. Jy is ook welkom om enige bydrae na alumni@durbanvillehs.co.za te stuur.
Soek jy na n klasmaat? Stuur gerus jou navraag aan die Alumni-kantoor by alumni@durbanvillehs.co.za
Is jy een van Hoërskool Durbanville se oud-onderwysers? Vul asseblief jou besonderhede hier in. |