Engels

Skoollied & melodie

 

Oor Koeberg se heuwels met golwende graan
Ons blik op die ooste die oggendson staan.
Simbool van die jeug met die toekoms nog voor
Die durf om te werk en nie moed te verloor.
Dit sterk en verdiep ons geloof en ons trou
Aan ons skool en ons leuse: LABOR ORNAT
Ons sal werk om die roem van die skool te behou
Getrou aan ons leuse:
LABOR ORNAT!